Original Research
Die fitososiologie van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing, Suid-Transvaal
Submitted: 14 October 1992 | Published: 14 October 1992
About the author(s)
W. J. Myburgh,, South AfricaP. J. J. Breytenbach,, South Africa
G. K. Theron, Departement Plantkunde, Universiteit van Pretoria, South Africa
G. J. Bredenkamp, Departement Plantkunde, Universiteit van Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (1MB)Abstract
Die plantegroei van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing is fitososiologies ondersoek. ’n Totaal van 50 relevés is numeries (TWINSPAN) geklassifiseer deur van Braun-Blanquet-prosedures gebruik te maak. Daar is ses plantegroei-eenhede, insluitend twee variante, onderskei. Die resultate van ’n DECORANA-ordening stem grootliks ooreen met die plantegroei- eenhede, met geassosieerde omgewingsgradiënte van die Braun-Blanquet-opname.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 1902Total article views: 1802
Crossref Citations
1. The vegetation syntaxa of the Ba land type in the western Transvaal Grassland, South Africa
H. Bezuidenhout, G.J. Bredenkamp, G.K. Theron
South African Journal of Botany vol: 60 issue: 4 first page: 214 year: 1994
doi: 10.1016/S0254-6299(16)30616-0